Home
Services
Portfolio
Testimonials
FAQ's
Contact
More
Dr. Lisel Joubert, ‘n dosent in Kerkgeskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch, gesels oor vroue as getuies in die Bybel.
Dr. Judy-Ann Cilliers vertel van die werk wat Math Moms doen.
Pastoor Lynette Beer praat oor vroue in die Bybel.
In Lambertsbaai is daar twee vrouepredikante aan die stuur van sake. Ds. Farren Cloete is van die VGK-gemeente en ds. Karla Smit is van die NG-gemeente. Hulle gesels oor werk en vriendskap.