top of page

Binnekamer Podcasts

Binnekamer LUISTER WEER.png

25 Augustus 2024

Die rol van die kerk in Oekraïne

Michelle Potgieter praat oor die oorlog in Oekraïne, aanvalle op die dorp, Reni, en die rol van die kerk in daardie gemeenskap.

Binnekamer LUISTER WEER.png

25 Augustus 2024

God se teenwoordigheid in moeilike tye

Kunstenaar Juanita Grobler vertel hoe sy God se teenwoordigheid ervaar in moeilike tye.

Binnekamer LUISTER WEER.png

25 Augustus 2024

Hout se geloofslesse

Emerituspredikant dr. Johan Pienaar deel ‘n paar geloofslesse wat hy by hout leer.

Binnekamer LUISTER WEER.png

25 Augustus 2024

Jannie du Toit se geloof

Sanger Jannie du Toit gesels oor die rol wat geloof in sy lewe speel.

© 2024 by WORDWISE MEDIA   

Affordable, deadline driven quality

bottom of page