top of page

Binnekamer Podcasts

Binnekamer LUISTER WEER.png

1 September 2024

Bome en geloof

Rudi Nagel vertel wat hy metafories van geloof by bome leer.

Binnekamer LUISTER WEER.png

1 September 2024

Hoekom is verhoudings belangrik?

Ds. Mikal Barnes van die NG Kerk Oosterlig in Pretoria vertel van hulle besoek aan Makhatini, en hoekom verhoudings belangrik is.

Binnekamer LUISTER WEER.png

1 September 2024

Missie Japan

Dr. Stephan van der Watt en sy vrou, Carina, van Missie Japan, vertel wat hulle by die mense van Japan leer.

Binnekamer LUISTER WEER.png

1 September 2024

Psalm 23

Ds. Terblanche Jordaan van die Neo Spektrum-gemeente in Durbanville praat oor Psalm 23.

© 2024 by WORDWISE MEDIA   

Affordable, deadline driven quality

bottom of page