top of page

Binnekamer Podcasts

Binnekamer LUISTER WEER.png

28 Julie 2024

200ste herdenking van eerste kerkvergadering

Dr. Nioma Venter, sekretaris van die Algemene Sinode van die NG Kerk, en dr. Wouter van Wyk, sekretaris van die Hervormde Kerkvergadering, praat oor die herdenkingsgeleenthede van die eerste kerkvergadering 200 jaar gelede.

Binnekamer LUISTER WEER.png

28 Julie 2024

Geestelike ervaring met beeste aanjaag

Skoonheidsterapeut Elize van der Westhuizen vertel van haar geestelike ervaring tydens hulle ekspedisie om beeste in ‘n kraal te kry.

Binnekamer LUISTER WEER.png

28 Julie 2024

Winter se rustyd

Ds. Liesel Krause Wiid van die Kameeldrift Familiekerk gesels oor winter, en wat om met die rustyd in die winter te doen.

Binnekamer LUISTER WEER.png

28 Julie 2024

Die gevolge van angstigheid

Professor Jannie le Roux gesels oor die gevolge van angstigheid.

© 2025 by WORDWISE MEDIA   

Affordable, deadline driven quality

bottom of page