top of page

Binnekamer Podcasts

Binnekamer LUISTER WEER.png

4 Augustus 2024

God is in die gewone dinge

Dr. Tom Smith, die hoof van Excelsus aan die Universiteit van Pretoria, kyk na die gewone dinge in die lewe, en hoe om God daarin raak te sien.

Binnekamer LUISTER WEER.png

4 Augustus 2024

Navorsing, data en tendense

Cobus van Wyngard, professor in sistematiese teologie by Unisa, predikant van die NG Kerk Pretoria, en voorsitter van die algemene navorsingtaakspan van die NG Kerk, vertel van hulle navorsing, data en tendense.

Binnekamer LUISTER WEER.png

4 Augustus 2024

‘n Kerk wat werk

Helene Meissenheimer, joernalis van die Kerkbode, gesels oor hulle reeks artikels oor ‘n kerk wat werk.

Binnekamer LUISTER WEER.png

4 Augustus 2024

Wat hout ons kan leer

Ds. Peet Bester van Franschhoek gesels oor houtwerk, die tafel wat hy by die Andrew Murray Sentrum gemaak het, en wat ons uit hout kan leer.

© 2024 by WORDWISE MEDIA   

Affordable, deadline driven quality

bottom of page